Gallery
VOERSKENK PROJEKTE
Ons staan saam ons mense by wat groot skade gehad het en help om voerskenkings in te samel en te koordineer.
KANAAL WATER
Ons het waterwese bygestaan om die siwwe by Potch dam skoon te maak sodat daar beter vloei in die kanale kan wees vir ons besproeing boere. Ons het sommer Potch dam bietjie skoon gemaak van al die morsjorse.
PARADE
Ons hou elke jaar ‘n amptelike parade net voor die brand seisoen om kameraderie te bevorder met alle ander instansies in Potchefstroom.
STRATEGIESE VOORBRANDING
FISIESE BRANDE